zotero/chrome/locale/af-ZA/zotero/mozilla/updates.dtd
Dan Stillman b8c9bfcc34 Update non-English Mozilla locale files
Mostly just minor whitespace changes due to changes in our processing
script
2023-05-10 06:25:05 -04:00

58 lines
4.9 KiB
DTD

<!-- This Source Code Form is subject to the terms of the Mozilla Public
- License, v. 2.0. If a copy of the MPL was not distributed with this
- file, You can obtain one at http://mozilla.org/MPL/2.0/. -->
<!ENTITY updateWizard.title "Sagtewarebywerking">
<!ENTITY checking.title "Kontroleer vir bywerkings">
<!ENTITY updateCheck.label "Soek tans vir jonger weergawes van &brandShortName;…">
<!ENTITY noupdatesfound.title "Geen bywerkings gevind nie">
<!ENTITY noupdatesautoenabled.intro "Daar is geen bywerkings beskikbaar nie. &brandShortName; kan nou en dan kontroleer vir bywerkings.">
<!ENTITY noupdatesautodisabled.intro "Daar is geen bywerkings nie. Kontroleer later weer, of aktiveer &brandShortName; se outomatiese kontrolering.">
<!ENTITY manualUpdate.title "Kon nie bywerk nie">
<!ENTITY manualUpdate.desc "'n Aanbevole sekuriteit-en-stabiliteit-bywerking is beskikbaar, maar u het onvoldoende toestemming om dit te installeer. Kontak u stelseladministrateur of probeer weer met 'n rekening wat wel toestemming het om sagteware op hierdie rekenaar te installeer.">
<!ENTITY manualUpdate.space.desc "'n Aanbevole bywerking vir beveiliging en stabiliteit is beskikbaar, maar jy het nie genoeg ruimte om dit te installeer nie.">
<!ENTITY manualUpdateGetMsg.label "U kan altyd die jongste weergawe van &brandShortName; kry by:">
<!ENTITY unsupported.title "Stelsel nie meer ondersteun nie">
<!ENTITY unsupported.label "U kopie van &brandShortName; is nie meer op datum nie, maar die jongste weergawe word nie deur u stelsel ondersteun nie. Gradeer asb. u stelsel op en probeer weer. Dié kennisgewing sal nie weer wys nie, maar ">
<!ENTITY unsupportedLink.label "lees gerus meer.">
<!ENTITY clickHere.label "Bekyk meer inligting oor hierdie bywerking">
<!ENTITY evangelism.desc "Daar word sterk aanbeveel dat u hierdie bywerking vir &brandShortName; so gou moontlik toepas.">
<!ENTITY downloadPage.title "Laai tans &brandShortName; af">
<!ENTITY downloading.intro "Laai tans die bywerking af…">
<!ENTITY connecting.label "Koppel tans aan die bywerkingbediener…">
<!ENTITY verificationFailedText.label "&brandShortName; kon nie die integriteit van die trapsgewyse bywerking wat afgelaai is, verifieer nie, en daarom laai dit nou die volledige pakket af.">
<!ENTITY viewDetails.tooltip "Bekyk details vir hierdie bywerking">
<!ENTITY details.link "Besonderhede">
<!ENTITY error.title "Bywerking het misluk">
<!ENTITY error.label "Kon nie vir hierdie bywerking kontroleer, dit aflaai of installeer nie. &brandShortName; kon nie opgedateer word nie, omdat:">
<!ENTITY errorManual.label "U kan &brandShortName; handmatig bywerk deur hierdie skakel te besoek en die jongste weergawe af te laai:">
<!ENTITY errorpatching.intro "Die gedeeltelike bywerking kon nie toegepas word nie. &brandShortName; sal weer probeer deur 'n volledige bywerking af te laai.">
<!ENTITY genericBackgroundError.label "&brandShortName; kan nie bepaal of daar 'n bywerking is nie. Kontroleer of jy die jongste weergawe van &brandShortName; het by:">
<!ENTITY errorCertAttrNoUpdate2.label "Iets verhoed &brandShortName; om beveilig by te werk. Kontroleer of jy die jongste weergawe van &brandShortName; het by:">
<!ENTITY errorCertAttrHasUpdate.label "Iets probeer &brandShortName; om die bos lei om 'n onbeveiligde bywerking te aanvaar. Kontak gerus jou netwerkverskaffer en kry hulp daarvoor.">
<!ENTITY finishedPage.title "Bywerking gereed om geïnstalleer te word">
<!ENTITY finishedPage.text "Die bywerking sal geïnstalleer word wanneer &brandShortName; weer begin. U kan &brandShortName; nou herbegin, of voortgaan om te werk, en later herbegin.">
<!ENTITY finishedBackgroundPage.text "'n Sekuriteit-en-stabiliteit-bywerking vir &brandShortName; is afgelaai en is gereed om geïnstalleer te word.">
<!ENTITY finishedBackground.name "Bywerking:">
<!ENTITY finishedBackground.more "Die bywerking sal geïnstalleer word wanneer &brandShortName; weer begin. U kan &brandShortName; nou herbegin, of voortgaan om te werk, en later herbegin.">
<!ENTITY finishedBackground.moreElevated "This update requires administrator privileges. The update will be
installed the next time &brandShortName; starts. You can restart
&brandShortName; now, continue working and restart later, or decline this
update.">
<!ENTITY update.details.label "Besonderhede">
<!ENTITY update.installedOn.label "Geïnstalleer op:">
<!ENTITY update.status.label "Status:">